Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Eetgewoontes
Hi daar, HELP ASB.
Ek sukkel met my maag, wanneer ek toilet toe gaan dan kom daar n paar harde balletjies uit of anders kom daar n paar baie dun stukkies uit en ek is redelik winderig. Hier is wat ek daagliks eet: Ontbyt: Melk met Allbran,rosyne,teelepel oatbran OF meusli
Snack: Vrug
Middag: Protein(vis of hoender,)in mikrogolf,groente/slaai en lensies
Snack: vrug, yogurt,oatbran
Aand: Protein (lewer,vleis) groente,aartappel of slaai.
Ek drink +- 2.5L vloeistof per dag en oefen 5dae vir 30min.
HOEKOM SUKKEL EK DAN SO MET MY STOELGANG??

Hallo Ann
Jy het dalk net 'n derm met stadige deurgang. Jy eet defnitief gesond en neem genoeg water en vesel in. Probeer 10-15 ml Lactulose saans - dit is 'n soet stroop wat glad nie deur die derm opgeneem word nie, maar water in die derm in trek om die stoelgang sag te maak. Mens kan dit langtermyn gebruik en dit sal nie die derm lui maak nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.