Ask an expert
Question

18 Jul 2008

Eetlusdemper?
Ek is solank as wat ek kan onthou altyd die " vet een"  in die familie..die ander niggies en neefies en selfs my boeties is goed gebou. Ek is 38 en soos wat die jare aan loop is dit moeiliker om die vetjies af te skud..ek probeer baie water drink en kry ook oefening want ek doen al my huiswerk self en speel ook games op die wii wat jou nogal laat sweet en jou ' n goeie " work out"  gee. Ek loop ook baie..Ek dink my maag en brein komunikeer nie goed nie en kry ek nie die boodskap dat ek vol is gou genoeg nie..hoop dit maak sin. Ek probeer minder eet maar as ek weer sien het ek koffie gemaak en eet ek beskuit of koekies..ek soek iets wat my EETLUS SAL WEG VAT..sodat ek minder eet. WIL NIE SOMMER ENIGE PRODUK GEBRUIK NIE..wat beveel DR aan? Om op dieet te gaan werk ook nie want my Man sal nie ander kos eet nie..hy is tevrede met my soos ek is. Ek is skaam vir my lyf..help asb..dankie..vettie!
Answer 14,723 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy jou dokter besoek en hom vra oor die produk Duromine. Hierdie tablette word daagliks om 07h00 in die oggend gedrink en onderdruk jou eetlus.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19971 votes
Vote