Ask an expert
Question

12 Jan 2005

Ek crack
Ek kan nie meer nie Bram. Eagan is vandag groot skool toe en ek klap nou my diepste sepressie OOIT. Hy het gister in die kar vir die eerste keer van Detlef se dood vir my gese hy wens Detlef het nog geleef.....Ek kan nie meer my kiddies se pyn verduur nie. En jy weeet my pa is dood toe ek 5 was in 'n ongeluk. So ek weet wat vir hulle voorle......ek wil ons al drie net uitvat, one shot en get it over and done with.....Ek het nie meer die krag omhierdie fokken depressie wat my om die keel beet het te fight nie......ek is nou op Cipralex. 20mg per dag. moet ek dit increase? Help my Bram?
Answer 723 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Josie, Bel my. My cel no is nog dieselfde. As jy dit nie het nie, mail my by cyberdoc@mweb.co.za en ek bel jou of gee jou my nommer. Hang in there.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.