Ask an expert
Question

18 Feb 2004

Ek weet nie wat dit is nie.
Hallo Dokter. Wat kan n steekpyntjie net agter n mens se testikels aan die regterkant wees wanneer mens probeer om jou "pee" in te hou, of daardie intrek doen (wat mens doen wanneer jy jou pee knyp). Dit voel soos een of ander pypie of iets. Is dit dalk iets ernstigs, of wat? Groete :-(
Answer 668 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Ek, dit klink asof dit maar net die blaas sfinkter is wat in spasma gaan. Die beste sal wees om jou riene te laat toets en seker te maak dat dit nie ‘n infeksie van die blaas of prostaat is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.