Ask an expert
Question

23 Feb 2004

Ek wil weet...
Hallo dokter,
As kind het my man epilepsie gehad (ek dink dit was tot en met so 10 jaar oud.) Sy Pa dring daarop aan dat hy so elke twee weke nog 'n halwe Epilim drink. Ek is nie 'n voorstaander van pille nie en drink dit net as ek REGTIG moet. Is hierdie halwe Epilim van enige waarde/skade?
Answer 773 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Nina, die halwe Epilim® kan nie werklik enige effek op die epilepsie hê nie. Dit doen waarskynlik ook geen skade nie, maar dit is onnodig. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.