Ask an expert
Question

19 Jul 2005

EKSEEM
Hi,

My seun het van geboorte af ekseem, hy is nou 14jaaroud en kry dit nog veral in die winter kwaai, ek gebruik tans E45 Cream op hom. Is daar nog iets wat ek kan gebruik vir hom. Hy kry dit net in sy gesig. Wanneer sal hy dit ontgroei of sal hy nie, wat se ander raad kan u dalk nog vir my gee??

Baie dankie
Answer 611 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Lida, Elidel® sal waarskynlik die beste vir sy gesig wees, maar dis nogal duur. Gooi jy darem Oilatum™ in sy badwater? Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9425 votes
No
68% - 19886 votes
Vote