Ask an expert
Question

05 Aug 2011

eltroxin ongebalanseerde skildklier
Hi Dr,

Ek gebruik eltroxin 200mcg per dag vir die afgelope 2maande, op die oomblik is ek vreeslk hardlywig en ongelooflik moeg, ek werk in n remote area en gaan oor 3 weke huistoe, kan ek die middel nou stop en dan vir verdere toetse gaan?
Answer 1,286 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Marthie

Ek stel nie voor dat jy die middel staak sonder dat jy 'n dokter konsulteer en bloed vlakke gedoen is om vas te stel hoe goed jou skildklier gekontroleer is nie. Die hardlywigheid en moegheid kan tekens wees daarvan dat die skildklier hormoon vervanging nie voldoende is nie. Gebruik intussen Laxette stroop en Softlax tablette om jou stoelgang te versag en neem baie vesel en water in.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9380 votes
No
67% - 19432 votes
Vote