Ask an expert
Question

14 Apr 2006

Encephalitis
My dogter het 3 keer in haar lewe encephalitis gehad en kry verskriklik hoofpyne. Sy het gegaan vir CT scan's en nog meer maar die Dr's kry nie die oorsaak nie. Die een Dr het gese sy het die hoofpyne oorgehou van die siekte. Wat kan ek vir haar gee om die hoofpyne te verlig en of moet ek haar maar vat vir 'n MRI scan. Sy kry so erg hoofpyn dat sy nie kan onthou wat sy geleer of gelees het nie.Geen OTC medikasie help nie. Nie eers Synap Forte nie. Sy word 16 die 24ste April en is 80kg en in lengte is sy 1.75. Ek sal enige raad en hulp waardeer aangesien ons nie op 'n medies is nie.
Answer 571 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Fluffy
Kyk of jy haar nie by die neurologie departement van julle naaste groot akademiese hospitaal kan inkry nie. "n MR scan is vrekduur ( paar duisend rand). Hulle moet kyk na ander goed ook soos of sy reg byt en of haar oe ok is en of sy nie dalk migraine kry nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.