Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Estrogeen vlakke
Hi Doc,
Geen nuus is goeie nuus :) met die hartsake gaan dit al baie beter. Nou al amper 4 maande post-op. My rustende HR het gestabiliseer op 80. Nogsteeds baie onreelmatig maar EKG het bevestig dit is supra-ventricular contractions/extra systoles waarmee ek ook pre-op gesukkel het, so ek het vrede daarmee gemaak dat my hart nou maar gaan " hik" . Drink geen medikasie daarvoor nie. BP nogsteeds laag (90/70) maar daarvoor gebruik ek soms Akrinor.
Intussen was ek al in 2 maande deur 3 antibiotika kursusse vir min of meer dieselfde simptome: voel of ek gaan griep kry (lyfseer en koorserigheid, kroniese hoofpyne, nagsweet, voel net nie lekker nie). Vir die afgelope week bykomende buik-pyne gekry maar aangeneem dis stress-verwant aangesien ek nie hardlywigheid of stoelgang probleme het nie.
Verlede week weer ' n klompie bloedtoetse laat doen (Yster, Kalium, Magnesium, Sink en Estradiol). GP het my vanmiddag gebel met resultate: alles normale perke behalwe ESTROGEEN vlakke oor die 2000! Dit was ' n skok aangesien ek 3 jaar gelede ' n Hysterektomie gehad het maar ek gebruik nie Hormoon-behandelings nie en kan nie verstaan waar hierdie Estrogeen tellling vandaan kom nie. Het wel nog 2 eierstokke.
1. Wat is die behandeling vir verhoogde Estrogeen?
2. Wat is die risiko' s verbonde aan so telling?
3. Kan enige van die bogenoemde simptome deur hierdie Estrogeen vlak verklaar word?
Baie dankie :)

Hallo Cornel,
Wil nou nie die hartkleppe laat toeslaan nie, maar die mees algemeenste oorsaak vir hoë esterogeen is swangerskap!! Ander redes kan wees dat die pituitere klier in die brein nie die ovariums laat weet dat daar genoeg esterogeen is nie, en dat dit dan net aanhou esterogeen maak. Is julle seker dis nie ’n lab fout nie? Dit klink darem vreeslik hoog!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.