Ask an expert
Question

21 Jul 2008

Eye Q of Bio-Strath?
Ek wil graag weet watter produk die beste is vir my 9 jarige seun, eye q of bio-strath? Hy is nie juis ' n woelige kind nie, maar ' n dromer. Ek soek iets om sy konsentrasie te verbeter, veral in skoolwerk.
Answer 1,690 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Sally
Laat hom net ook deur 'n arbeidsterapeut evalueer, soms is daar tog 'n onderliggende probleempie soos "afwesighede", 'n ligte vorm van epilepsie. Hulle sal soms net staar vir 'n paar sekondes en nie hoor wat jy sĂȘ nie.
EyeQ is omega olies wat breingroei aanhelp en behoort goed te werk.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9369 votes
No
67% - 19367 votes
Vote