Ask an expert
Question

26 Mar 2007

FAS
Ons het 'n kleuter (5jr) in pleegsorg wat Fetale Alkohol Sindroom met gepaardgaande petit-mal epilepsie onder lede het. Sy is tans op Risperdal 100mg soggens en saans en 200mg Tegretol soggens en 300 mg saans (weeg so 20kg). Die Tegretol is spesifiek die keuse as gevolg van die geweldige onge -|- roleerde uitbarstings wat sy kry.

Ons wil nie graag die dosis verhoog nie, hoewel dit blyk dat dit binnekort sal moet gebeur. Is daar nie dalk 'n natuurlike produk wat ons kan byvoeg as eerste keuse voor die ander verhoog word nie?

Enige ander raad vir bv dieet of webbladaanwysers sal ook waardeer word. Baie dankie

Answer 664 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo John
Probeer ekstra Vit B 6 (foliensuur) aanvulling en probeer druiwesap daagliks gee?
Pasop om homeopatiese of ander kruie medikasie sommer saam met haar huidige medikasie te gee sonder dat haar dokter daarvan weet - kan dalk haar toestand vererger
Sien http://www.epilepsy.org.uk/info/complementary.html
http://www.mskcc.org/mskcc/html/58481.cfm?Criteria=epilepsy&x=9&y=11 http://www.epilepsy.com/epilepsy/alternative_therapies_herbal.html
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19975 votes
Vote