Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
galblaas
Is dit moontlik dat 'n verdikte wand van die galblaas jou kan siek maak. Ek word baie naar en bring vreeslik winde op. Ek was vir 'n scan wat die verdikte wand uitgewys het. Die dokter beveel aan dat ek die galblaas laat verwyder.
Santie, die verdikte wand is waarskynlik as gevolg van inflammasie/infeksie en dit mag die oorsaak van jou simptome wees. As jy nog steeds twyfel sal die beste wees om ‘n tweede opinie by ‘n ander chirurg te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.