Ask an expert
Question

04 Mar 2004

galblaas
Hallo daar dok,

Ek moet vir 'n galblaas operasie gaan. Het galstene. Is daar geen ander behandeling vir bogenoemde nie. Ek wil nie graag my galblaas verwyder nie.

Kan 'n mens nie medikasie gebruik om dit op te los nie?

Dankie
Answer 1,315 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Lulu, as die galstene nie pla nie, kan hulle net daar gelos word waar hulle is. As hulle simptomaties is sal hulle verwyder moet word want daar is geen medikasie wat galstene oplos nie. Die operasie word gewoonlik laparoskopies (met ‘n kamera) gedoen en is veilig. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.