Ask an expert
Question

31 Mar 2006

Galblaas
Ek is nou 30 jr. My galblaas is so 3 jaar terug uitgehaal. Ek het intussen 2 galaanvalle gehad waarin ek vreeslik megrain kry en baie opgegooi het, maar dit is verby. Nou die laaste 2 weke voel ek weer nie lekker nie. Ek bly effens naar vir sekere kos, bly moeg en al my kos, selfs water, proe bitter. Wat sal die oorsaak wees?
Answer 1,306 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Liezel
Ek dink eerste aan 'n gastritis of maagvlies ontsteking of tweedens aan iets soos geelsug - ek dink jy moet dat jou dokter jou lewerfunksies toets en as dit ok is moet jy dalk maar net dat hulle met 'n gastroskopie kyk of daar nie gal opstoot in jou maag wat die maagvlies brand nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9364 votes
No
67% - 19336 votes
Vote