Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
GALBLAAS PROBLEME
MIDDAG
Ek kan maar net begin om te se dat dit nogal n geruime tyd terug met my gebeur het eerstens ek het een aand wakker geskrik met n bal water in my mond, ek het geskrik en die volgende oggend dr. toe gegaan en hy het laat ek n baruim sluk doen al wat daar gevind was, was gasse wat opbou, dinge het toe erger begin raak en ek het toe die tipe kosse wat ek eet uitgesny en meer kosse begin eet wat nie daardie brand op die krop van my maag so laat brand nie dit ivoel soos n harde bal, nou het dinge begin op die ergste raak dat my man met my moes hospitaal toe jaag die dokter het my onmiddelik op drips gesit ek weet nie wat was in die drips behalwe iets vir pyn nie en het my bascopan laat drink ek het na n ruk beter begin voel maar ek wil net graag verduidelik dat dit van die krop van my maag na die regterkant van my rug gaan en dit is baie seer wat is die rede vir hierdie gasse kan dit my galblaas wees
al wat vir my ooit verligting gegee het is om moii kosse op te bring en dan in n warm bad te le om die pyn effens te verlig, nou werk dit nie meer nie dit raak net erger
wat stel u voor moet ek doen asb
Groete
Patricia

Hallo Pattie
Ek dink jy moet so gou moontlik by 'n gastro enteroloog uitkom sodat hulle 'n gastroskopie ( kameratjie sluk) kan doen - dit klink of jy 'n mantelvliesbreuk met 'n ulcus in die maag het. Jy het waarskynlik 6 weke medikasie nodig en gereelde opvolge.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.