Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Galstene
Ek was bietjie meer as n maand gelede by dr oor n pyn, en sy se toe dit is dalk galstene, het toe gegaan vir n scan, dit het toe gewys daar le n steen, maar dit versper nie opening, sy het toe vir my pille gegee, het die reeks klaar gedrink, maar deesdae voel ek omtrent elke dag voel ek die pyn op my krop en pyn tussen my blaaie,
Kan jy help met enige voorstelle.
groete
Kan jy help met enige voorstelle.
groete
Hallo Xandre
dit klink nou vir my soos gastritis simptome - bel jou dokter en hoor of sy jou nie kan sien vir 'n opvolg afspraak nie? Neem bietjie Mucaine intussen en kyk of dit help?
dit klink nou vir my soos gastritis simptome - bel jou dokter en hoor of sy jou nie kan sien vir 'n opvolg afspraak nie? Neem bietjie Mucaine intussen en kyk of dit help?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.