Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
GALSTENE/GALBLAAS
Doc
Baie dankie vir my drie vrae se antwoorde. Ek het gaan kyk op die wikipedia webblad wat u vir my gestuur het. Ek het antwoorde en net nog bietjie vrae, want my kop is deurmekaar mense lig ook opinies en sê klomp goed wat mens laat wonder of mens die regte besluit maak...
Sommige mense sê dat ek ''''n homopaat moet besoek en eerder van sekere medisyne gebruik moet maak en probeer verhoed om my galblaas te verwyder. Wat dink doc van hierdie voorstel?
Een ouerige mensie sê dat ek nie net my galblaas moet verwyder nie, want mens is nooit weer dieselfde daarna nie. Wat sou dit beteken? (Die persoon wat dit vir my gesê het, wil nie regtig uitbrei nie, sê net ek moet met ''''n dokter gesels).
Watter kossoorte moet mens eerder vermy en watter kossoorte moet mens nou eerder op konsentreer om te eet?
Laaste, maar nie die minste - watter goeie webtuiste kan ek gaan kyk na naeltjie-breuke en alles daar rondom?
Dankie en groetnis
Ena

Indien daar 'n groot aantal galstene in jou galblaas teenwoordig is, sal dit probleme veroorsaak, tot en met die galblaas en stene verwyder is. Ongelukkig kan 'n homopaat jou nie hiermee help nie.
Wat die dieet aan betref, moet jy alle vetterige kos vermy.
Verwys na die volgende artikel oor naeltjie-breuke: http://en.wikipedia.org/wiki/Umbilical_hernia
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.