Ask an expert
Question

09 Jan 2008

geluid in ore
Vir paar nagte as ek gaan lê, klink dit of iemand sonbesies in my ore vrygelaat het. Die geskree is erg en ek kry nie geslaap nie. Deur die dag voel dit beter en gaan ek normaal aan. Wat kan dit wees?
Answer 5,383 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Ore
In die dag is daar net baie buite klanke wat die geluid "maskeer". Mens noem dit tinnitus. Jou dokter moet kyk of daar enige teken van infeksie of inflammasie of was in die ore is, en kan vir jou iets voorskryf ( serc/stugeron) om dit te verbeter. Oormatige aspirien inname kan dit ook veroorsaak. Jou bloeddruk moet evalueer word en vermy liefs kaffeiene en nikotien.
As jy daarmee saam naarheid en draai duiseligheid het, moet jy dalk 'n oor neus en keel arts sien.
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19939 votes
Vote