Ask an expert
Question

26 Jan 2004

Generiese Medisyne
Is generiese medisyne werklik so goed soos die oorspronklike?. Het Cardura XL 'n generiese eweknie.


Answer 2,467 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Kosie, Die medisyne beheerraad verseker ons dit is wanneer dit getoets word, maar daarna hang dit sekerlik alles af van die kwaliteitsbeheer – ek het meer vertroue in Suid-Afrikaanse maatskappye as oorsese maatskappye. Dis soos om ‘n duitse motor te vergelyk met een van byvoorbeeld Indië. Dis waaskynlik altwee goeie motors, maar ‘n mens is meer verseker van die Duitse motor se kwaliteit. Meer as dit kan ek nie sê nie.
Sovêr ek weet is daar nie ‘n generies vir CarduraXL nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9465 votes
No
68% - 20202 votes
Vote