Ask an expert
Question

06 Oct 2009

gesig hare
Dit degin my nou al mal maak het al gegaan vir papsmeer en sonar en het al my hormone getoets dit was normaal het ook al laser gedoen maar dit kom net meer en meer uit wat is die oorsaak dat ek hare dik swart hare inmy gesig kry dit lyk nie mooi nie ek is nou eers36,kan u my asb raad gee,ek wil nie eers uit gaan nie,en ek kry my maanstonder een keer n jaar,wat kan vout wees,
Answer 4,232 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Amanda
Jy het defnitief oormatige androgeen, die feit dat jy net een maal per jaar maandstonde kry is ook 'n aanduiding dat iets nie reg werk met jou eierstokke nie. Probeer Diane 35 voorbehoedmiddel? Jy kan ook die hare laat verwyder met elektrolise.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9423 votes
No
68% - 19868 votes
Vote