Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Geswelde nek klier
Ek het voorheen ook gekla oor die probleem, en u het verdere inligting gevra.
Kortliks: pyn en baie seer langs my nek. Is met oorinfeksie gediagnoseer, op Orolox.vir tien dae. Maar my OOR is nie seer nie.
Terug dr. toe met nog erge pyn, kan nou al nie meer my skouer beweeg sonder pyn nie. Diagnose: Abses in my keel. Sonar wys niks. Op Zannet (sp!) Geen verbetering nie. Nou na spesialis met `n derde diagnose: inflammasie van speekselklier, wat meer sin maak want my nek is geswel. Op antiinflammatories medisyne + antibiotika. Na `n week nog geen verbetering nie, geswel, seer, so seer dat my nek (nie my keel nie) seerkry as ek sluk. Wat nou? Het u enige voorstelle wat nog gedoen kan word? Of is ek te haastig?

Hallo Beth
Dis net 'n gut feeling, maar laat 'n fisioterapeut tog net na jou nekspiere kyk, jy het dalk 'n erge nekspierspasma met verwysde senuwee pyn in jou nek op. Ek het een keer so ding gehad wat vir my kakebeen pyn gegee het dat ek gedink het dit is 'n abses in my tand! Laat weet my wat sĂȘ sy?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.