Ask an expert
Question

08 Aug 2011

Geswelde voete
My seun is nou 8jaar oud, van donderdag af is sy voete geswel, ek het hom gevat vir xstrale maar die dr kan niks fout sien nie. Wat kan dit wees? Ek is raadop!!
Answer 728 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Riana

Ek stel sterk voor dat jy 'n pediater konsulteer om die oorsaak van die swelling te vind, aangesien daar vele oorsake is vir swelling van die voete, soos byvoorbeeld artritis, sellulitis, inflammasie en infeksie van die vel, nier-, lewer- en hartsiekte.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9378 votes
No
67% - 19421 votes
Vote