Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
GEWIGSTOENAME - NUZAC?
Ek drink nou 8 maande Nuzac pille en my angs het heeltemal verdwyn. Ek voel 100% normaal, en selfs my libido is weer normaal nadat dit baie afgeskaal het in die begin toe ek Nuzac begin gebruik het. Ek het vanaf Julie omtrent 10 kg opgetel, en ek bly die heel dag lus vir iets om te eet, en ek crave ook vreeslik soetigheid. Ek het nog nooit in my lewe met gewig gesukkel nie, maar word elke dag vetter. Ek is 39, weeg nou 85kg, en is 1,78m lank. Ek wil nie rietskraal wees nie, net in al my klere wat 'n no: 12 is, inpas. I s daar nie 'n soortgelyke pil wat my asb. net weer normaal sal laat eet nie. Ek sien nie kans om dieetpille te drink nie.
Dankie
Dankie
Blondie, dit mag wees dat die Nuzak® jou eetlus stimuleer, maar dit sal jou nie vet maak as jy kyk na wat jy eet nie. Die beste sal wees om eerder ‘n goeie diëet te volg as om van pil te verander. Jy kan DietDoc vra om jou hiermee te help. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.