Ask an expert
Question

03 Jul 2005

Gilbert Disease
Dr. my oudste seun is gediagnoseer met Gilbert Disease.
Die betrokke dr het verduidelik dat dit geen gevaar inhou, maar
dat my seun alkohol moet vermy,wat my egter hinder -hy het as
baba geelsug gehad, kan dit 'n rol speel.?
Sy pa a+bloedgroep en ek o+, as ek reg onthou is daar verduidelik dit kan die Rhesus faktor veroorsaak.Hy word 21
en ek het gewonder het ek destyds alles verstaan?
Answer 698 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Magda, die geelsug wat hy as baba gehad het mag gewees het as gevolg van Gilbert’s maar dis nie die oorsaak daarvan nie. Jou en jou man se bloedgroepe is verenigbaar en sou dit ook nie veroorsaak het nie. As jy nog vrae het pos hulle asb. as ‘n nuwe vraag om te verseker dat ek hulle kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19971 votes
Vote