Ask an expert
Question

20 Jan 2004

groei pyne
beste dokter

ek is 25 jaar oud, en kry pyne in my lae bene wat voel soos groeipyne ten minste een keer 'n maand. ek moet 'n panado of twee drink voor die pyn weg gaan. wat kan dit wees? het dit al 'n geruim tyd lank.

groete....
Answer 1,038 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Anja, ek twyfel of dit groeipyne is – dit klink meer soos ‘n elektroliet versteuring. Jy kan probeer om eers ‘n Kalium en Magnesium aanvulling te neem, maar as dit nie werk nie, sal die best tog maar wees om jou dokter te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote