Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
GYM na gordelroos
Hi Doc
Weer ek. My seun het nou al mooi herstel van die gordelroos, nog bietjie seer, maar hy wil nou weet wanneer hy weer kan begin gym? Ek het Maandag 13 Aug 'n katarak operasie gehad en wil net weet hoe lank dit neem vir die sig om normaal te wees ek sien nog nie goed nie, dit is al asof daar 'n waterduppel op my oog is wat pla.
Groetnis

Grietjie
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Jou seun kan gaan gym, sodra hy ten volle herstel het (geen simptomes oor nie). Ek stel voor dat jy jou oogarts raadpleeg oor jou sig.
Groete
Dr Anrich Burger
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Jou seun kan gaan gym, sodra hy ten volle herstel het (geen simptomes oor nie). Ek stel voor dat jy jou oogarts raadpleeg oor jou sig.
Groete
Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.