Ask an expert
Question

16 Aug 2007

Gynae Question
Hi dok, ek gaan dit in Afr doen hoop nie jy gee om. Ek is 42 jaar oud is gesteriliseer 13 jaar gelede is gesond het geen probleme. Ek is getroud. Ietsie weirds, waneer ek baie "sexualy aroused" word, kry ek n skerp pyn aan my linkerkant waar my eierstok is. Dieselfde pyn soos wanneer ek my period kry. Dit voel soos n dingetjie wat pyn soos wanneer daar n gewas op my eierstok is. Het een gehad dit is hoe ek weet. Daar is ook n bloederinge afskyding. Ek het nie pyn tydens gemeenskap nie. Maar na die tyd dan is die pyn weg so n half uur na dit. En die volgende dag is die bloederigheid ook weg. My eierstokke en my "hormone" kan mos nie "op die manier " saam werk nie? Wat kan dit wees? Dit is die enigste tyd dat ek die probleem het. Dit is die laaste paar maande wat ek agter kom dat dit gebeur.
Baie dankie vir jou tyd
Groete, Sterr
Answer 894 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Sterr
Ek gee glad nie om vir Afrikaans nie!
Ek dink jy moet tog net vir jou gyne vra om na 2 goed te kyk - met 'n sonar of jy dalk 'n klein sist op die eierstok het, en met 'n papsmeer of jy nie dalk 'n seertjie of rou plekkie op die serviks het nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19320 votes
Vote