Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
HAIR LASER TERAPIE
Dok
Ek wil weet of u enige kennis dra van die hair laser therapy. Ek volg die al vir 5 maande maar kan nie 'n verbetering sien nie - ek wil net mense waarsku daarteen - hulle kom met baie beloftes na jou maar as dit nie werk nie dan se hulle net dat jy nog langer moet aangaan, maar dit is baie duur. Hulle konsultante het ook nie mediese agtergrond nie en werf gewoonlik net mense om kommissie te verdien want hul werk op kommissiebasis. So be careful.

W, ek is so bles soos ‘n snoekerbal, maar ek sal nie vir so iets gaan nie – te veel mense het al vir my gesê dis geld mors. Miskien sal van die kuberpasiënte meer inligting hê. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.