Ask an expert
Question

11 Dec 2004

Halitose
Dok , ek moet n kollega opleiding gee, maar sy asem is nie baie vars nie. Nou verbeel ek my my asem ruik ook , ek is al so selfbewus. Ek weet daar is verskeie redes vir slegte asem , maar ek wil weet hoe om die persoon te benader om hom te se sy asem is nie baie vars nie .
Answer 804 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Kobus, dis maar ‘n bietjie van ‘n sensitiewe kwessie. Die beste sal wees om dit vir iemand te vertel wat ‘n meer persoonlike verhouding met jou kolega het sodat die hom dit kan vertel sonder om hom skaam of ongemaklik te laat voel. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.