Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Hande
Hi Dok
Wat kan die oorsaak wees van swelling van kneukels aan beide hande van ' n jong seun van 16. DIt kom net voor by party van die kneukels en lyk rond asof daar ' n balletjie onder die vel is, tog het ek gevoel dit is sag. Hy kla dit is seer. Hy is nogal doenig met sy hande, werk in die middae na skool by ' n motorfiets plek, en werskaf aan die enjins.Dit is my vriendin se seun, hulle het nie medies so sy wil nie onodig dr toe gaan.
Baie dankie byvoorbaat.

Hallo Lala
Dit kan juveniele artritis wees, so hy moet liewer maar 'n dokter sien want hulle moet maar x/strale van sy hande neem en ook bloedtoetse. As sy nie medies het nie stel ek voor sy vat hom na 'n buitepasiente by 'n provinsiale hospitaal want die toetse kan dalk duur wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.