Ask an expert
Question

01 Aug 2008

Hardlywigheid
My seun is 3jaar oud, ons sukkel vanaf geboorte met hardlywigheid. Hy eet gesond, kry gereeld oefeninge in, is nie oorgewig. As ek Laxette of Senakot vir hom ingee gaan dit goed vir ' n dag maar daarna sukkel ons weer. Sy maag gaan een keer per week en dus slegs wanneer ons hom help.
Answer 1,165 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Monika

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is belangrik om 'n afspraak vir jou seun by 'n gastroentoloog te maak, sodat toetse gedoen kan word om vas te stel of daar enige patologiese rede vir sy chroniese hardlywigheid is.

Soms is daar swak senuwee kontak met die derm wat die hardlywigheid veroorsaak.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.