Ask an expert
Question

17 Oct 2009

Hardlywigheid
Wil graag weet wat ek kan gebruik vir hardlywigheid. Geen dieet werk niie. Moet gereeld pille drink anders gebeur niks. Is daar iets wat veilig is om gereeld te gebruik.
Answer 4,837 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Tess

Die beste sal wees om 'n gastroenteroloog te konsulteer. Miskien is daar 'n patologiese rede vir jou chroniese hardlywigheid. Dit is daarom belangrik om sekere toetse, soos 'n kolonoskopie, te ondergaan om vas te stel of daar 'n onderliggende probleem is.

Intussen kan jy Laxette stroop (oor die toonbank beskikbaar), sowel as Dulcolax tablette vir 'n periode van tien dae gebruik om te sien of daar enige verskil is.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19304 votes
Vote