Ask an expert
Question

07 Oct 2009

hartklep vervanging
Dr,
Ek het mitraalklep inkompetensie, maar dis nog nie so erg dat dit vervang gaan word nie - tog besef ek dat dit seker eendag oor my paadjie sal kom. Ek het gelees van ' n nuwe prosedure waar die klep vervang word op soortgelyke wyse as ' n stent wat ingeplaas word. dan is ope-hart chirurgie nie nodig nie. Ek lees dat Elizabeth Taylor binnekort so ' n klep vervanging ondergaan - sy noem dit ' n clip procedure. Enige inligting wat ek hieroor kan kry en waar?
Answer 3,259 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Delene
Hulle is besig met 'n kliniese trial vir hierdie "device" en die uitslae sal Dec 2010 bekend wees. Sien http://www.healthsystem.virginia.edu/internet/news/archives07/leaky_valve.cfm
http://medgadget.com/archives/2006/04/the_mitraclip.html#
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9465 votes
No
68% - 20205 votes
Vote