Ask an expert
Question

02 Aug 2010

Hele lyf!!
Hello ek het al n paar keer my anus so bietjie geskeur as ek toilet toe gegaan het. Elke keer was dit net so bietjie bloed en dan was dit weer reg dievolgende keer, maar nou is daar elke keer wat ek toilet toe gaan bloed indie toilet en dan is daar bloed op die toilet papier ook maar as ek dit een keer afgevee het dan is dit weg. Is dit nodig dat ek moet bekommerd wees of sal dit selfnet weer regkom? Dis nou al so vir meeras n week.
Ek wil ook uitvind of ek dalk moet gaan vir n ondersoek y die dokter. My kop is van verlede Maandag afbaie seer gewees, Dinsdag het my keel ook begin en Woensdag kon ek dit nie meer hou nie, ek het apteek toe gegaan en die vrou daar het vir my Adco-Sinalco gegee en van toe af het dit begin voel of ek net ergersiek raak, my neus het begin loop my stem is so te se weg en ek is die hele tyd moeg.
Voel of my lyf nou net stukkie vir stukkie begin ingee en ek weet nie wat om te doen nie!
Answer 734 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo E
Ja nee jong, sien liewer jou dokter - klink of jy antibiotika en 'n siekbrief nodig het! Probeer Lactulose as jy hardlywig is om te keer dat jy skeurtjies kry.
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19940 votes
Vote