Ask an expert
Question

17 Jul 2008

HELP
Ek is twee terug dr toe met naarheid en maagspoel (wat al 3 maande geduur het).
Ek het medisyne gekry nadat die dr op die plek gedruk en ek wou huil van die pyn.
Die medisyne het gehelp maar nou is die naarheid terug met ' n spoed en ek kan skaars iets eet (maak nie saak wat nie) of ek is geweldig naar.
Ek eet skaars kos en verloor nie gewig nie!
Het ek rede om bekommerd te wees?
Answer 437 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n gastroenteroloog maak, sodat 'n stoelgang monster geneem kan word en dit sodoende geanaliseer kan word. 'n Buik sonar moet ook gedoen word om enige verdere patologie uit te skakel. Jou simptome kan byvoorbeeld deur iets soos galstene of chroniese infeksie veroorsaak word en dit is daarom belangrik om die nodige toetse te ondergaan, sodat die regte diagnose gemaak kan word.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19955 votes
Vote