Ask an expert
Question

03 Aug 2010

help asb
Ek gaan van yasmin na yaz toe hoelank moet ek dit drink voordat dit weer veilig is om seks te he sonder enige beskeriming. en wanneer moet ek oorgaan na die yaz toe
Answer 530 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lize
As jy oorgaan van die een tot die ander sonder 'n breuk tussen-in is dit dadelik effektief. Begin jou Yaz aan die begin van 'n siklus (na 'n menstruasie)
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.