Ask an expert
Question

23 Jan 2013

heup pyn
Knaende pyn in heup wat gepaard gaan met lam regter been. Kannie lank sit, le of buk, so erg met slapens tyd dat ek nie meer wil slaap nie....dit veroorsaak dat ek moeg en vaak bly
Answer 24,718 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Cora

Die pyn kan as gevolg van 'n verwysde pyn weens rug patologie wees, soos byvoorbeeld diskus probleme. Die pyn kan ook weens heup patologie wees. Ek stel daarom voor dat jy 'n ortopeet vir 'n ondersoek, plate en moontlike MRI skanderings konsulteer.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.