Ask an expert
Question

16 Oct 2009

Hiatus Hernia
Hallo Dokter. Ek het ' n hiatus hernia wat tydens ' n Gastroskopie so 2 jaar gelede ontdek is en gebruik Nexiam 40mg daarvoor. Deesdae gaan my stem weg sonder dat ek ' n sinusdrup of verkoue het en dit voel kort kort of ek moet keel skoon maak.

kon die hernia vererger het en is dit gekoppel aan die breuk? dankie,
Answer 400 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Karin

Die "hernia" kon vererger het met verhoogde reflux van maaginhoud wat die keel irriteer en so jou stem verhees. Konsulteer jou gastroenteroloog vir 'n moontlike operasie om die breuk te herstel.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19292 votes
Vote