Ask an expert
Question

05 Aug 2010

Hiperkalemie
Ek het verskriklike hartkloppings en angstigheid, die doktor glo dit is Hiperkalemia -of verhoogte kalium. hy het ''n geel poeier voorgeskryf wat verskriklik sleg is ek kan dit nie gesluk kry nie. Is daar iets meer natuurlik wat ek kan gebruik en is daar meer inligting oor hiperkalemie asb
Answer 1,585 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Megan
Het hulle bloed getrek om dit te bevestig? As die poeier Kayexelate is, probeer dit meng met lemoensap en drink in "paaiemente"! Sterkte
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9438 votes
No
68% - 20025 votes
Vote