Ask an expert
Question

01 Nov 2006

hitte en bloeddruk
Kan baie warm weer mens se bloeddruk opjaag?
Ek gebruik bloeddrukpille maar as dit erg warm raak voel dit of ek wil uitpaas. Wat kan mens doen in die geval?

Answer 979 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Petra
Bloeddruk word beinvloed deur humiditeit en lugdruk en hitte ens, maar dit kan baie keer lae bloeddruk veroorsaak. Miskien moet jy net jou bloeddruk neem as jy so voel?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.