Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
HIV
My seun 22j het n rugby bexering gehad waarin en n ander pers teen mekaar vas gehardloop het sy knieg was skukkend so ook die ander persoon daar was def bloed wat gemeng het
hy se hy voel koud en warm, sy maag spoel, dr het hom getoets vi hiv dit was neg maar die medikasie maak hom baie siek hy wil dit nou nie drink nie dr se hy moet oor twintig dae weer kom vir n toets My senuwees is klaar wat moet ek doem
,

Tessa
Moet asseblief nie te bekommerd wees nie. Die kanse dat MIV so opgedoen word is skraal en as jou seun kan uithou met die profilaktiese medikasie, verlaag dit sy kanse na minder as 1%, indien die ander persoon MIV positief is.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.