Ask an expert
Question

26 Feb 2004

Hoe bloeddruk/Diabeet/Vergrote hart/oorgewig: soek raad
My ma het al bogenoemde siektes, drink elke dag, 3 keer/dag 'n hand vol pille , nou al vir die afgelope paar jaar (min. 7 jaar). Haar gewig was 2 maande gelede 282kg, sy is 55jaar oud. Het al 2 ligte 'strokes' gehad, al deur die neus gebloei vir 'n week aaneen van hoe bloeddruk. Onder kliniekbehandeling/outpatients - kry siekgeld van die staat. Watter hoop is daar. Vir die afgelope maand het haar sover gekry om 3liters water/dag te drink. Sy kan nie die versoeking van soetgoed weerstaan nie. Sy vind dit moeilik om minder te eet. Watter hoop is daar? Help asb. Dankie.
Answer 5,554 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Dorie, soos julle seker weet is die belangrikste ding om so vinnig as moontlik gewig te verloor. Dit sal ‘n positiewe invloed hê op haar bloeddruk en haar diabetes. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9380 votes
No
67% - 19432 votes
Vote