Ask an expert
Question

22 Jul 2008

Hoekom ovuleer &amp #39 n vrou nie?
Hi dok,

Ek was vir 2 jaar op die voorbehoed inspuiting en toe vir so 4 maande op die plakker. Ek het 1 April opgehou opgehou met dit. Dit het so 38 dae geneem voor ek my 1ste siklus gehad het, toe 28 dae en hierdie maand 42 dae. Is dit normaal vir ' n vrou se liggaam om ' n tydjie te neem om aan te pas of moet ek liewer ' n ginekeloog gaan sien? (ek is nou 28, nog geen kinders)

Is dit dalk dat ek nie ovuleer nie? Wat is die redes as dit die geval is? Is dit die moeite werd om ' n ovulasie " kit"  by die apteek te koop.

Baie dankie vir u tyd en vriendelike advies!
L
Answer 2,330 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lee
'n mens kan tot 12 maande neem om weer te begin ovuleer na die inspuiting - dis dalk 'n goeie idee om die ovulasie kit te koop en te kyk. As jy sien jy ovuleer nie, kan jy dalk maar 'n afspraak by die gyne maak om te hoor wat die volgende stap sal wees.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.