Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Hoes
Hi Dr Bets,
Ek het so ' n rukkie gelede oor my hoes geskryf wat nie will ophou nie...Ek is toe weer na my GP toe (wat weg was vir die dag en ' n aflos het waargeneem). Die " nuwe" dr het regtig baie deeglik na my gekyk en my hele geskiedenis uitgevra. Sy het basies aanbeveel dat ons deur ' n proses van eliminasie deur die ding werk - sy kon geen fout met my longe kry nie en sê ook die kans dat ek TB of iets het is byna nul - inteendeel my longe klink eintlik baie goed! Ek word op die oomblik behandel vir kroniese boonste lugweg infeksies - sy voel ek het dalk ernstige hooikoors wat kronies geraak het oor die afgelope tyd. Ek is weer op ' n redelike sterk kursus antibiotika en Sudafed om neus op te droog - ek hoes definitief minder, dis amper asof die hoes nou meer asgevolg van ' n krap in die keel is as iets anders. Ek is nog steeds bietjie koorsig en lam, kan dit wees van die sterk antibiotika? Die volgende stap is dat ek speeksel/slym sal moet gee om te ontleed asook x-strale van my sinus en longe om te sien of daar verstopping is. Sy sal dan ook begin met antihistemien behandeling as dit nog nie opgeklaar het nie. Dink jy ons is op die regte pad? Ek is nou in my 6de week van aanhoudend hoes...

Hallo LWV
Die koorsigheid en lamheid kan van 'n onderliggende infeksie wees. Ek dink jy is nou op die regte pad! Sterkte!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.