Ask an expert
Question

19 Oct 2009

HOES
Hi Doc

My oudste dogtertjie het so maand terug begin hoes, was met haar by dokter en hy het vir haar antibiotika gegee, na week het sy nog dieselfde gehoes en hy het die antibiotika herhaal. Nou ' n maand later hoes sy nog steed wel baie minder maar nog intens. Die dokter het gesê  veel meer as die antibiotika kan ons nie doen nie want daar is nie ander simptome soos koors nie. Intussen het haar klein sussie ook nou begin hoes, dit bekommer my en ek wil net graag weet wanneer moet mens bekommerd raak, eers as hulle koorsig is?

Dankie
Answer 624 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Letitia
Soms het hulle 'n paar weke na 'n bolugweg infeksie nog 'n hoes agv lugwee wat geirriteer is. As dit minder word met tyd is dit waarskynlik nie iets om oor te bekommer nie. As die hoes so erg is dat hulle braak, hulle koorsig is of benoud raak moet mens eerder weer laat kyk en plate neem as nodig.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20217 votes
Vote