Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Hoesbuie
Hoes het sowat 3 weke terug begin. X-strale wys brongitis in albei longe. Antibiotika en kort, maar kragtige dosis kortisoon help niks. Geen ander simptome soos seer keel ens. nie. As hoes is daar baie slym - dikkerig. Hoes tot uitasem of tot opgooi. Soms gaan daar ure verby sonder dat daar gehoes word. Dan meteens is daar hewige hoesbuie. Bors seer wanneer hoes. Reageer nie op konvensionele behandeling nie. Nie bakteriele infeksie nie. Wat kan dit wees?
Heser, dit mag wees dat dit as gevolg van iets anders as ‘n bakteriële infeksie is soos ‘n virale infeksie of tuberkulose. Dit mag ook wees dat die longe net bae sensitief en geïrriteer is na die infeksie en dat it jou maak hoes. Die beste sal wees om terug te gaan na jou dokter en ander infeksies uitgesluit te kry en dan amsa medisyne soos Seretide® te probeer (dit maak die longe oop en onderdruk die inflammasie). Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.