Ask an expert
Question

11 Dec 2002

Hoofpyne
My vorige vraag :- "Ek is tans op Coversyl 2mg en Cardio Asprin agv my lekkende mitraalklep. Ek word soms in die nag wakker met 'n hoofpyn. My bloeddruk is normaal met die gebruik van die Coversyl. Ek slaap slegs op 1 kussing. Kan U asb verduidelik wat die oorsake kan wees."

U het gevra of ek die Coversyl in die oggend of in die aand drink. Ek drink dit in die oggend.
Answer 933 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Hennie, as jy die Coversyl® in die oggend drink is die waarskynlikste rede vir jou hoofpyn ‘n hoë bloeddruk. Die beste sal wees om jou bloeddruk te neem tydens so ‘n hoofpyn aanval en te kyk of dit die geval is. Op die manier sal jy elke oorsaak (lae bloed suiker, nek probleme, spannings hoofpyne, sinushoofpyne, ens.) moet uitskakel totdat jy die oorsaak kry. Die beste sal wees om jou dokter by die proses te betrek anders word dit ‘n geraaiery in die donker. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9438 votes
No
68% - 20008 votes
Vote