Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Hoofpyne
Hi
My seun 19 het nou al vir seker 3 weke aaneen hoofpyn. miskien soggens voel dit beter, maar later is die hoofpyn terug. Hy kry migraines en hoewel ek hom vrydag GP toe gevat het en hy gese het dit is maar migraine, kan ek dit nie glo nie. Migraine kom, breek en is weg, maar hierdie pyn is soos ek sê al vir weke aaneen daar.
Hy het omtrent al enige pynpil wat jy aan kan dink probeer maar niks help regtig om die pyn te laat breek nie. Hy sê dis ''n drukkende hoofpyn, klopppend en hy is sensitief vir klank en lig. Ek het nou al met soveel mense gepraat wat ook hoofpyn het in die laaste ruk wat nie wil weggaan nie. Moet ek bloed laat trek om te toets vir iets anders of wat kan ek nog doen?

Hallo Mom
Ek stem saam met jou - enige hoofpyn wat geleidelik vererger of "anders" is as sy gewone hoofpyne moet verder ondersoek word. Ek stel voor dat jy 'n tweede opinie kry, en dalk vra vir 'n verwysing na 'n neuroloog vir evaluasie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.