Ask an expert
Question

30 May 2011

humerus fraktuur
Hallo Dokter
Ek het 16 Maart 2011 geval en my bo-arm (humerus kop en nek fraktuur) gebreek. Is die 18de geopereer en ''n plaatjie is ingesit om te heg.
Dit gaan baie goed. Kan al die meeste bewegings doen. Ek wil net weet party kere is dit of my hand gevoelig raak. Is dit normaal?
Groete E
Answer 845 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Ja, dit is normaal, maar as daar 'n konstante gevoel van naalde en spelde of 'n dooie gevoel is met swakheid van die hand, sal jy jou dokter moet konsulteer.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.