Ask an expert
Question

06 Aug 2008

INENTING
Toe ek swanger was met my seuntjie is ek ingelig dat ek nie imuun is teen Duitse Masels nie. Nou wil ek weer swanger raak en weet ek moet my eers laat ent. Hoe lank na ek my laat immuniseer het kan ek probeer swanger raak? Is daar '  n tydperk wat ek moet wag?
Answer 558 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dear SJ
Dit is veiliger om so 3 maande te wag na die inenting voor jy probeer swanger raak
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.